Josh Lucas

Josh Lucas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joshua Lucas Easy Dent Maurer
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en kinematograaf
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Josh Lucas is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Psycho (2000), A Beautiful Mind (2001), Sweet Home Alabama (2002), en Poseidon (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy